jpmeijers's blog

Trento, Italië - Mei tot Junie 2015

Soos ek hierdie skryf is amper 'n week verby sedert ek weg is uit Stellenbosch. Vandag is die eerste kantoordag, nadat ons die afgelope dae die stad platgeloop het. Die naweek het ons die stad verken en gister moes ons al die administrasie uitsorteer. Vrydag was ook in Italië 'n vakansiedag.

Subscribe to RSS - jpmeijers's blog